Korpus: afr_web_2012_30K

Weitere Korpora

4.5.2.5 Sentences consisting of short words only I

30 sentences with longest word of minimal length

max length sentence
3 Nie toe nie en nie die res van die dag nie.
3 Ons glo dat Hy die God bó ons, mét ons en ín ons is.
4 1.1 'En God het gesê, "Laat daar lig wees", en daar was lig'.
4 Dit was iets wat jy nie elke dag te sien kry nie.
4 As jy dit wil hê, koop dit, en as jy dit nie wil hê nie, los dit.
4 Ek dank God elke dag vir my vrou en kind.
4 Dan moet dit maar wees: die dae van my lewe.
4 Hy kan nie glo dat sy so baie van hom hou nie.
4 Maar dit gaan oor veel meer as net dit …
4 Tog het ek baie gesê dat ek nie die rook sal kan los nie.
4 Dan soen ek jou gou en sê kom ons gaan ry.
4 Sy kan my mos nie sien nie, nou moet sy voel hoe ek lyk.
4 Help dit jou om op die bus te bly of laat dit jou beur na die deur se kant toe?
4 Jy gaan ook jou eie "show" op die kamp hê!
4 My naam is Lize Marx, ek is nou 7 jaar oud.
4 Warm is nie meer warm nie en koud nie meer koud.
4 Hier was weer �n kans om van my eie werk uit te voer!
4 Ek weet nie of jy weet nie, maar ek het bv.
4 Moet jou hond nie by jou eie huis bly nie?
4 Dalk kan ‘n mens ook sê: wat die hart van vol is loop die sak van oor!
4 Van toe af het ek elke dag met hom werk toe gery.
4 En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.
4 Hy knip die foto vas in die een hoek van sy esel.
4 Jy weet nie of hy ooit weer sal kan loop nie.
4 Dit was nie te sag nie, en nie te hard nie.
4 Eers werk sy die bene, toe die arms, toe die lyf en toe die kop.
4 Mens sien dit nie van die dorp se kant af nie.
4 Dit is nie iets wat ons self kan doen nie, sê hy.
4 Ek weet Amy het een en vra of ek dit kan leen.
4 God, hou U nie stil nie; swyg nie en rus nie, o God!
4141 msec needed at 2021-08-02 01:08